Persoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking

Matteus 18:7-9 Omtrent 8 jaar gelede het my suster en swaer ’n Baptistekerk in Seattle besoek. Voor hulle het ’n transgender man gesit. Die vroue prediker het vertel hoe wonderlik hulle gemeente is. In haar hele ‘preek’ het sy nie een keer die Here erken nie. Wat maak dat kerke toegee aan die versoeking om …

Lees meer Persoonlike Probleme: Wêreldsgesindheid en Versoeking

Christus oor die chaos

Psalm 72 Die wêreld is in chaos: Covid-19, die grendelstaat, die ekonomie, Suid-Afrikaanse boere wat vermoor word, Black Lives Matter met hulle transgender agenda, gay huwelike in die NG-Kerk, die ontploffing in Beirut, Iranese Christene wat vervolg word, die toenemende misdaad in Suid-Afrika, en meer. Soos die Here egter in Gen. 1:2 oor die chaos …

Lees meer Christus oor die chaos

Wat doen Jesus vir sy kinders?

Hebreërs 9:23-28 Ek was jare gelede by ’n jeugbyeenkoms waar ’n man skaamteloos oor sy musikale talente geroem het. Hy het ook die Here vir sy peperduur Nike tekkies geprys en gesê: ‘I am so blessed. Praise the Lord! Thank you Jesus! Man, I am so blessed.’ Jy kan seker raai dat hy uit ’n …

Lees meer Wat doen Jesus vir sy kinders?

Goeie Vrydag en die Eindtyd

Sagaria 3 Vir die eerste keer in my lewe is daar nie ’n erediens op Goeie Vrydag nie. Saam met die kwessie van die Koronavirus en ’n paar ander dinge, sien party mense dit as ’n teken van die einde. Ek weet nie of hulle reg is nie en tog sien ek ’n verwantskap tussen …

Lees meer Goeie Vrydag en die Eindtyd

Die Man van Sonde

2Tessalonisense 2:1-12 Hierdie is seker die moeilikste teks in enige van Paulus se briewe. Miskien is dít wat Petrus bedoel het toe hy gesê het dat party van Paulus se briewe moeilik is (2Pet. 3:15-16). Met verwysing na 2Tess. 2:7-8 het Augustinus gesê: ‘I frankly confess I do not know what he means.’ [Augustine of Hippo …

Lees meer Die Man van Sonde

Oor die wederkoms en die hel

2Tessalonisense 1:5-10 Toe ek eenkeer die evangelie met ‘n dwelmverslaafde deel, toe reageer hy aggressief: ‘Daar ís nie ‘n hel nie. Die slegte dinge wat nóú met ons gebeur, is hel.’ Selfs Christene raak opstandig as hulle van die hel hoor. Deur die geskiedenis het mense teorieë uitgedink om die werklikheid van ‘n ewige hel te probeer …

Lees meer Oor die wederkoms en die hel

Glo jy nog in die wederkoms?

1Tessalonisense 5:1-11 Hiper-preteriste is mense wat nie in die wederkoms glo nie. Volgens hulle is al die Bybelse profesieë in die eerste eeu n.C. vervul. Maar dit is kettery en sorteer onder die dwaling van “Himenéüs en Filétus...wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het” (2Tim. 2:17-18). [Keith Mathison en ‘n paar ander outeurs …

Lees meer Glo jy nog in die wederkoms?

’n Herder se hart vir die gemeente

1Tessalonisense 2:17-3:5 Omdat ek self ‘n leraar is, gesels ek baie met ander leraars. Uit my gesprekke met hulle, asook uit my eie ervaring, weet ek hoe ‘n herder dink en voel. Hy wíl by die gemeente wees. As hy hulle vir ‘n lang tyd nie by die kerk sien nie, pla dit hom. Hy …

Lees meer ’n Herder se hart vir die gemeente

Prioriteite in gebed

Matteus 6:10a Baie Christene dink nie wyer as hulle eie behoeftes en probleme wanneer hulle bid nie. Hulle bid m.a.w. nie volgens Jesus se patroon in die Onse Vader nie. Hulle bid skaars of nooit vir die koms van God se Koninkryk deur Bybelse prediking, sending, evangelisasie, bekerings, herlewing en die wederkoms nie. Hulle prioriteite in gebed is verkeerd. Laat ons dan leer om God …

Lees meer Prioriteite in gebed

’n Model gemeente

1Tessalonisense 1 Het jy al iemand gehoor sê: ‘As jy die perfekte kerk vind, moet jy asb. daar aansluit nie; jy sal dit opmors’? Die punt is dit: daar is nie ‘n perfekte kerk op aarde nie. Maar daar is model gemeentes wie se voorbeeld jy kan volg. In baie opsigte is my skoonma se kerk so ‘n gemeente. Hulle is sterk in …

Lees meer ’n Model gemeente

So sal die hele Israel gered word

Romeine 11:25-32 John MacArthur is een van my gunsteling predikers. En tog glo ek anders as hy oor die eindtyd. Ek dink hy verstaan Op. 20 verkeerd as hy sê dat daar ná Jesus se wederkoms ‘n duisendjarige vrederyk sal wees. Ek het my siening in Die Goue Era van Postmillennialisme verduidelik [https://baptistekerkkemptonpark.com/2017/06/22/die-goue-era-van-postmillennialisme/]. Maar al …

Lees meer So sal die hele Israel gered word

Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

Romeine 11:17-24 Ernie Reisinger se seun het bely dat hy die Here ken. Hy het die vrug van bekering gedra en was betrokke in die kerk. Daarna het hy egter vir meer as ‘n dekade afvallig geraak. Op die einde het hy na die Here toe teruggedraai en Hom getrou gedien [Geoffrey Thomas, Ernest C. Reisinger: A …

Lees meer Die pad na afvalligheid en hoe om herstel te word

’n Bybelse hantering van pyn

Romeine 8:18-27 Soos die res van die mensdom beleef ons pyn. In 2010 het ‘n vriend van my beide sy ouers op een dag verloor. Ek ken ‘n vrou en haar dogters wat kronies siek is en elke paar weke (sonder oordrywing) opgeneem word in die ‘n Man wat by my ouers gebly het is …

Lees meer ’n Bybelse hantering van pyn

’n Teologie van voorspoed en vrede

Enige regdenkende gelowige weet dat die Prosperity Gospel voorspoed en vrede verafgod. Ons moet egter versigtig wees dat die pendelum nie te ver na die anderkant toe swaai nie. Tekste soos Jes. 54 wys duidelik dat daar ‘n teologie van voorspoed en vrede in die Bybel is. Wat is hierdie teologie en hoe lyk dit in die …

Lees meer ’n Teologie van voorspoed en vrede