Oorkom luiheid

2Tessalonisense 3:6-18 Ek sien gereeld lui mense wat op die sypaadjie sit (of slaap) en wag dat werk uit die lug moet val. Ek kry ook te doen met boemelaars wat die hele dag rondgaan en niks doen nie, maar kwaad raak as jy nie vir hulle geld gee nie. Ongelukkig gebeur dit nie net in die …

Lees meer Oorkom luiheid

Advertisements

Christenwees by die kerk en by die werk

1Tessalonisense 4:9-12 ‘n Paar jaar gelede was ek by die begrafnis van ‘n man wat ek geken het toe hy nog in die laerskool was. Ek het hom nooit daarna gesien nie. ’n Vrou by die begrafnis het gesê dat die mense by sy werk kon sien dat hy ’n Christen is. Dit was ook Paulus se …

Lees meer Christenwees by die kerk en by die werk