Hoe om gelukkig te wees

‘n Paar weke gelede het ek ‘n DVD van Christelike komediante gesien. Die titel was: ‘Thou shalt laugh.’ Dit het gelyk of dit ‘n poging was om vir die wêreld te wys dat Christene ook kan lag. Ek het die idee gekry hulle dink daar is nie genoeg vreugde in die Christelike lewe nie, en …

Lees meer Hoe om gelukkig te wees

Advertisements

Xenofobie en xenofilie in die Bybel

Die onlangse xenofobiese aanvalle is ‘n herhaling van wat ‘n paar jaar gelede gebeur het.  Die woord ‘xenofobie’ kom van twee Griekse woorde wat ‘vreemdeling’ (xenos) en ‘vrees’ (phobos) beteken.  Jy sal deur ‘n blanke woonbuurt ry en veilig voel.  As jy egter deur ‘n swart woonbuurt ry sluit jy jou kar se deure.  Toe …

Lees meer Xenofobie en xenofilie in die Bybel

’n Christen se doel vir 2015

Omtrent 15 jaar gelede het een van my dosente dié storie vertel.  Toe hy ‘n jong pa was het hy sy kinders een Vrydag na skool opgelaai.  ‘Waarheen wil julle ry?’ het hy gevra.  Hulle moes eenvoudig ‘links, regs of reguit’ sê.  Hulle klere was in die kattebak.  Hy het êrens in Mpumalanga geeïndig toe …

Lees meer ’n Christen se doel vir 2015

’n Christen se persoonlike lyfwag

Lewendige beeldmateriaal op YouTube wys hoe John F. Kennedy se lyfwagte aangesê is om van die Amerikaanse president se motor af weg te tree.  Kort daarna het Lee Harvey Oswald vir Kennedy doodgeskiet.   Sal ‘n Christen ooit sonder ‘n lyfwag wees?  Die gebeure in Handelinge 21:23-23:35 roep ‘n definitiewe ‘nee’.   Beskerm deur die …

Lees meer ’n Christen se persoonlike lyfwag