Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Lukas 6:27-36 Jy kan enige vyand se naam met Malema s’n vervang, maar ek noem syne, omdat hy die meeste van ons omroer as hy rassehaat, grondgrype en moord blaas. Miskien pla hy jou nie juis nie. Die vraag is dan wie jóú vyand is. Is dit jou lewensmaat, ’n ouer, ’n kind, ’n broer,…

Hebreërs 13:1-6 Praktiese Christenskap is ’n pleonasme. Dis is soos om te praat van ’n ronde sirkel, of ’n dooie lyk. So asof mens ’n sirkel kry wat nie rond is nie, of ’n lyk wat lewe. Net so is Bybelse Christenskap per definisie prakties. Waar Christenskap nie ’n praktiese effek op jou lewe het…

Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en…

1Tessalonisense 2:17-3:5 Omdat ek self ‘n leraar is, gesels ek baie met ander leraars. Uit my gesprekke met hulle, asook uit my eie ervaring, weet ek hoe ‘n herder dink en voel. Hy wíl by die gemeente wees. As hy hulle vir ‘n lang tyd nie by die kerk sien nie, pla dit hom. Hy…

1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat,…

Het iemand jou al ooit in die rug gesteek? Dit is erg dat die persoon jou seergemaak het, maar wat dit erger maak is dat jy dit nie verwag het nie.  Om dan te keer dat ons omkant gevang word, het Jesus in Jh.15:18-16:4 gewaarsku dat die wêreld ons gaan haat.   Die wêreld se…

My suster en swaer was vir hulle wittebrood in Amerika. Gedurende die twee weke het hulle ‘n Baptistekerk in Seatle besoek.  Dit was die kerk se 100-jarige viering.  Voor hulle het daar twee vroue gesit.  Na ‘n rukkie het hulle gesien dat die een ‘n man is.  Hy het lang hare gehad en ‘n rok…

Dalk is dit vir jou ‘n versoeking om hierdie preek oor te slaan, en om jou ore daarvoor toe te druk. Vervolging is nie regtig iets wat jou belangstelling prikkel nie, omdat dit net in Noord-Korea, Saudi-Arabië en Sirië gebeur.  Ek wil by jou pleit om nie hierdie preek oor te slaan nie, en om…

Toe ek op Seminarium was het ons in een klas deur die boek Openbaring gewerk. Die dosent het die visioene aan ons verduidelik.  My vriend was opgewonde en het dit met sy meisie gedeel.  Sy was skepties en het gewonder hoekom hy so seker was dat die visioene dít beteken het.  Vir haar was Openbaring…

Page 1 of 21 2