Hoekom bestaan jy?

Deuteronomium 6:5 Bestaan jy om geld te maak, die wêreld se plesiere te geniet of by jou familie te wees? Nee, want wat sal van hierdie dinge word wanneer jy doodgaan? Dalk sê jy soos ateïste dat daar nie ‘n rede is vir jou bestaan nie. Maar is jou lewe regtig niks meer as die produk van … [Lees verder…]

’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die … [Lees verder…]