Die aanneemlike offers van geld en gebed

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van … [Lees verder…]

Die grys areas van ons Geloof

Romeine 14:1-12 In Engels is daar ‘n spreekwoord wat sê: ‘In essentials unity; in non-essentials liberty; in all things charity.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons saamstem oor die basiese waarhede van die Bybel: God se karakter en wese, die Persoon van Jesus Christus, sy kruisdood vir ons sonde, sy liggaamlike opstanding uit die dood, sy … [Lees verder…]

Hoe moet jy jou vyande liefhê?

Romeine 12:14 & 17-21 ‘n Paar weke gelede het ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad vir die Moslems gebid, nadat 28-jarige Brenton Tarrant vyftig van hulle in Christchurch, Nieu-Seeland, doodgeskiet het. Niemand het ‘n probleem gehad dat hy vir hulle gebid het nie, maar dat hy hulle ‘kinders van God’ genoem het. Sommige mense het hom aangevat, … [Lees verder…]