Kan Psalm 91 Covid-19 keer?

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=9_0StzldM4w&w=560&h=315] Psalm 91 My tema klink ’n bietjie soos die vraag: ‘Slaan jy nog jou vrou?’ As jy ‘nee’ sê, beteken dit dat jy haar geslaan hét. As jy ‘ja’ sê, beteken dit dat jy haar wél slaan. Die vraag is dus eintlik ’n strikvraag. Dit is dieselfde met my … [Lees verder…]

God se hand agter die Koronavirus

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=EXGObpekCaA&w=560&h=315] 2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit … [Lees verder…]

Hoe om oor die Koronavirus te bid

Luister na die Diens [youtube https://www.youtube.com/watch?v=GPPoT7Vky1U&w=560&h=315] Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook … [Lees verder…]

Geestelike groei en gebed

Kolossense 1:9-14 Geestelike groei kom nie sonder gebed nie. Tog is daar party Christene wat net vir tydelike dinge soos hulle kinders, hulle siekte, hulle beproewings, hulle geldsake, hulle werk, ens. bid, en skaars vir hulle geestelike groei. Dalk weet jy nie hoe om hiervoor te bid nie. Kol. 1:9-14 leer ons hoe om vir … [Lees verder…]