Geld en geregtigheid op die oordeelsdag
“3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle. 4 Goed bring geen voordeel op die dag van die grimmigheid nie, maar geregtigheid red van die dood. 5 Die geregtigheid van die regskapene maak sy weg gelyk, maar die goddelose val deur sy goddeloosheid. 6 … [Lees verder…]