Hoe moet ons dink oor geld?
Op ons R1-munt staan: Soli Deo Gloria (Aan God alleen die eer). Op Amerika se $1-noot staan: In God we trust. Ironies vertrou ons nie meer op God nie, maar het geld ons god geword. In Lukas 12 sê Jesus hoe ons oor geld behoort te dink. Gierige denke? (v.13-21) “13 En een … [Lees verder…]