Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Tydens my studiejare het ‘n mede-student en sy vrou in die mall gaan stap. ‘n Fransman het op ‘n stoeltjie tussen die winkels gesit. Hy was ‘n kunstenaar. Hy het ‘n swart karton gevat en binne ‘n paar minute die buitelyne (silhoeët) van die vrou se gesig uitgeknip. Hy het dit so goed gedoen, dat…

Om iemand se ‘vuil wasgoed uit te hang’ beteken dat jy hulle skandes voor almal noem.  Ongelowiges hou daarvan om dit te doen, asook om te kyk hoe ánder dit doen.  Jy kan byna sien hoe hulle hul kampstoele uitpak soos by ‘n krieketwedstryd, om te kyk hoe Saartjie haar man se vuil wasgoed op…