Wanneer die grys areas sonde word

Romeine 14:13-23 Ek het in die vorige preek gesê dat ‘n grys area iets is wat die Bybel ons nie beveel, of verbied nie. M.b.t. hierdie dinge is gelowiges vry om hulle eie oortuigings te hê. Een gelowige glo dat dit verkeerd is om Oosterse vegkunste soos karate en judo te doen, terwyl ‘n ander een se …

Lees meer Wanneer die grys areas sonde word

Advertisements

Die grys areas van ons Geloof

Romeine 14:1-12 In Engels is daar ‘n spreekwoord wat sê: ‘In essentials unity; in non-essentials liberty; in all things charity.’ Wat beteken dit? Dit beteken dat ons saamstem oor die basiese waarhede van die Bybel: God se karakter en wese, die Persoon van Jesus Christus, sy kruisdood vir ons sonde, sy liggaamlike opstanding uit die dood, sy …

Lees meer Die grys areas van ons Geloof