Die aanneemlike offers van geld en gebed

Romeine 15:22-33 Wanneer kinders klein is, gee hulle vir jou vreemde geskenke. Hulle sal bv. ‘n geskenksakkie laai met koper munte, ‘n ou horlosie, ‘n verlepte roos, ‘n prentjie wat hulle ingekleur het en ‘n Lego mannetjie. Omdat hulle dit egter opreg bedoel, waardeer jy dit meer as die boks sjokolade, of die bos blomme van … [Lees verder…]

Die armste mense op aarde

In 1896 het Lord Selbourne die volgende oor die ou Transvaal geskryf:  ‘It is the richest spot on earth.’[1]  Dít en die diamant velde is wat Cecil John Rhodes jare tevore gesoek het, en uiteindelik ook gekry het.  Rhodes se eie woorde was:   ‘Money is power, and what can one accomplish without power.  That … [Lees verder…]