Werkverwante Probleme: Werkverslawing en Tydbestuur

Prediker 3:1-15 Die wêreld prys mense wat besig is. Party mense floreer op hierdie applous, sodat hulle op die einde werkslawe word. Miskien besef jy dat jy in hierdie net vassit, maar jy weet nie hoe om uit te kom nie. Pred. 3 behoort jou te help. In hierdie hoofstuk gee Salomo vir ons riglyne …

Lees meer Werkverwante Probleme: Werkverslawing en Tydbestuur

Werkverwante Probleme: Dorings en Distels

Genesis 3:17-19 Ek het gesien hoe mense in Kenia doringtakke om hulle beeskrale pak om die leeus uit te hou. In Johannesburg het ek ’n digte doringheining om iemand se erf gesien. Ek is seker dat dit beter as enige sekuriteitstelsel werk. Die punt wat ek probeer tuisbring, is dat dorings en distels die leeus …

Lees meer Werkverwante Probleme: Dorings en Distels

Werkverwante Probleme: Werkloosheid

Verskeie Tekste Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is in die top twintig ter wêreld. Omtrent 29% van ons land se bevolking is werkloos. Dit is byna 17 miljoen mense (Suid-Afrika se totale bevolking is net onder die 58 miljoen). Eintlik is die syfers hoër, omdat die statistiek nie mense insluit wat in die laaste vier weke …

Lees meer Werkverwante Probleme: Werkloosheid

Christene, Covid-19 en die Ekonomie

Ses Redes Hoekom Christene Nie Covid-19 Se Impak Op Die Ekonomie Moet Vrees Nie Lukas 12:22-34 Covid-19 het reeds ’n impak op ons gemeente gemaak. Een persoon se salaris is met 20% gesny. ’n Ander een kry minder geld tydens die grendelstaat [Eng. lockdown]. Nóg ’n persoon kry glad nie betaling vir die vyf weke …

Lees meer Christene, Covid-19 en die Ekonomie

’n Christelike reaksie op die Koronavirus

Luister na die Diens Habakuk 3 Mense reageer verskillend op die Koronavirus. Voor die grendelstaat [Eng. lockdown] het baie mense paniek aankope gedoen. Ander het ’n traak-my-nie-agtige houding. Ander is fatalisties en sê: ‘As ek die virus kry, kry ek dit. Ek gaan my nie laat inperk nie.’ Ander besluit om teen die regering te …

Lees meer ’n Christelike reaksie op die Koronavirus

Kan Psalm 91 Covid-19 keer?

Luister na die Diens Psalm 91 My tema klink ’n bietjie soos die vraag: ‘Slaan jy nog jou vrou?’ As jy ‘nee’ sê, beteken dit dat jy haar geslaan hét. As jy ‘ja’ sê, beteken dit dat jy haar wél slaan. Die vraag is dus eintlik ’n strikvraag. Dit is dieselfde met my tema: Kan …

Lees meer Kan Psalm 91 Covid-19 keer?

God se hand agter die Koronavirus

Luister na die Diens 2Samuel 24 Sonder om die titel te sien, kan jy aflei waaroor ’n boek gaan deur te kyk na watse woorde herhaal word. As jy byvoorbeeld in elke vierde sin die woord ‘krieket’, of ‘Rolls Royce’ sien, weet jy dat dit die outeur se punt is. Ons vind dit ook in …

Lees meer God se hand agter die Koronavirus

Wat leer die Koronavirus ons van God?

Luister na die Diens 1Samuel 5:1-7:2 Ek het hierdie week ’n WhatsApp gekry wat sê: ‘Ons moenie die idee kry dat die Koronavirus van God af kom nie.’ Is dit waar?   1. Hy is die enigste God (5:1-12) My haarkapper is oortuig dat Allah die ware God is. Ek het vir hom gesê dat …

Lees meer Wat leer die Koronavirus ons van God?

Werkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging

Genesis 39 John MacArthur vertel van ’n vrou wat hom eenkeer ’n brief by die deur gegee het. Toe hy die brief oopmaak, toe staan daar dat sy hom graag alleen by haar huis wil sien. Hy het onmiddellik iemand agter haar aangestuur en gevra dat hulle haar van die perseel af moet verwyder en …

Lees meer Werkverwante Probleme: Versoeking en Vervolging

Hoe om oor die Koronavirus te bid

Luister na die Diens Matteus 6:9-13 Teen hierdie tyd weet die hele wêreld van die Koronavirus. Teen die tyd wat ek hierdie boodskap bring, sal die sterftesyfer bo 9000 wees. Die tragiese deel is dat die meeste mense wat aan die virus sterf nie die Here ken nie. Baie van hulle moet ook alleen sterf, …

Lees meer Hoe om oor die Koronavirus te bid