Dink reg oor die Sabbat

Jesaja 58:13-14 Ek het onlangs ‘n hoofstuk oor die Sabbat in Iain Murray se boek, Evangelical Holiness gelees. Nou, ‘n paar weke later, trek ek by Jes. 58:13-14 in my reeks. Wat volg is die slotsom van my studie oor die Sabbat.   Watse dag van die week is die Sabbat? Twee mense van die Sewendedag …

Lees meer Dink reg oor die Sabbat

Advertisements

Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry.  Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê.  Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig.  Ek het egter nog steeds …

Lees meer Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement