Lukas 2:1-20 Het jy al ooit landerye gesien wat rond is? Op so ’n stuk grond is daar gewoonlik ’n groot sproeier op wiele. Die sproeier is vas aan ’n spilpunt wat in die middel van die landerye staan. Die spilpunt maak dat die sproeier in die rondte draai, sodat al die gewasse water kry. …
Kategorie: Kersfees
’n God-gesentreerde Kersfees
Lukas 1:39-56 In die 1990’s het ek op TV gesien hoe iemand ’n onderhoud met kinders voer: op die strand, in die winkelsentrum, in die parkie, by die huis, en op straat. ‘Waaroor gaan Kersfees?’ het die persoon hulle gevra. ’n Klompie van die kinders het geweet dat Kersfees oor Jesus gaan. Almal van óns …
’n Profesie oor Kersfees
Lukas 1:26-38 Wat is die grootste wonderwerk in die Bybel? Na my mening is dit toe God mens geword het. Thomas Watson sê: ‘That man should be made in God’s image was a wonder, but that God should be made in man’s image is a greater wonder. That the Ancient of Days should be born, …
Goeie Nuus voor Kersfees
Lukas 1:5-25 Die tema van my preek is opsetlik dubbelsinnig. Dit is Oktober en dus is hierdie preek Goeie Nuus voor Kersfees wat in Desember plaasvind. Maar my teks handel ook oor die Goeie Nuus wat die engel Gabriël vir Sagaria gebring het ses maande voor hy Jesus se geboorte aangekondig het. Goeie Nuus is …
Sewe redes hoekom Jesus aarde toe gekom het
Lukas 1:67-80 Ek het hierdie week ‘n prent gesien van ‘n ‘holly berry’ krans en ‘n doringkroon. Bo die ‘holly berry’ krans staan daar: ’tis the season. Bo die doring kroon staan daar: ’tis the reason. Die volgende vraag is egter: wat is die rede hoekom Jesus aan die kruis moes sterf? In Luk. 1:67-80 gee Sagaria …
Hoe moet ons Kersfees vier?*
Verskeie tekste Ek kom uit ‘n tweetalige huis. My pa is Engels en my ma Afrikaans. My ma se kant van die familie het Kersfees as volg gevier: Daar was ‘n Kersboom met liggies. As kinders het ons geglo Kersvader bestaan regtig. Op Oukersaand het gery om liggies te kyk, ‘n warm ete geniet, Kersliedere gesing en die …
Die goue draad van verlossing
Verskeie tekste Toe het verlede week deur die Karoo gery het, toe sien ek ‘n rotsrif wat vir kilometers teen die berge loop. So is die goue draad van verlossing in die Bybel ook. As jy altyd net op die detail van ‘n gegewe teks fokus, mis jy dit. As jy egter terugstaan en die …
Die beste manier om Kersfees te vier
Genesis 49:8-12 Dit verheerlik God as Christene sy gawes oor die Kersseisoen geniet: familie, smaaklike etes, mededeelsaamheid, eredienste, Kersliede en meer. Ons moet natuurlik die regte gesindheid en die regte doel hê. Jakob se profesie in Gen. 49:8-12 wys ons hoe gelowiges Kersfees moet vier. Dit leer ons hoe ons ons lewens moet leef. Ons kan dit onder die volgende …
Wie is die Baba van Betlehem?
Miga 5:1-4a Die Moslems glo dat Jesus uit die maagd Maria gebore is, maar sê dat Hy nie die Seun van God is nie. Maar wat leer die Bybel? Miga 5:1-4a is een uit vele tekste wat die vraag beantwoord. Hy is die Koning (v.1) Tydens die slag van Bloedrivier op 16 Des. 1838, het 470 …
Ek glo in Kersfees
1Timoteus 3:16 Ek bedoel nie dat ek in Kersvader en sy takbokke of elwe glo nie. Ek bedoel eerder dat ek in die God glo wat mens geword het. Jesus se menswording en die res van die Bybel se lering oor Hom is sentraal tot die Christelike geloof. Dit bepaal hoe jy lewe. 1Tim. 3:16 sal vir …
Wie is hierdie baba in die krip?
Twee maande gelede het ‘n Jehova’s Getuie vir my gesê: ‘Nêrens in die Bybel het Jesus gesê dat Hy God is nie.’ Omtrent 5 jaar gelede het ‘n Jehova’s Getuie vir my gesê dat Jesus die Seun van God is, maar nie God nie. Volgens my Moslem haarkapper is Jesus uit ‘n maagd gebore, …
Moet Christene Kersfees vier?
Toe ek op hoërskool was, was daar ‘n gesin in ons gemeente wat nie Kersfees gevier het nie. ‘n Paar jaar gelede het iemand vir my gesê dat Kersfees van ‘n heidense feesdag af kom. Omtrent ‘n maand terug het nóg iemand dit vir my gesê. In die afgelope week het ‘n kollega my oor …
Die dieper betekenis van Kersfees
In 1984 het ‘n 59-jarige vrou by ons begin werk. Sy het daar gewerk totdat my ouers in 2008 Johannesburg toe getrek het. Sy lewe nogsteeds en kan nie lees of skryf nie. As sy boeke gesien het, het dit vir haar soos ‘n klomp strepies gelyk. Maar vir iemand wat kán lees het hierdie …
Die vernedering van Kersfees
Geen Kerskaartjie met ‘n prentjie van die krippie, die oulike baba, Josef en Maria, die vriendelike donkies en skape, die wyse manne, die herders en die ster, sal vir jou die idee gee dat Jesus se geboorte eintlik ‘n vernedering was nie. ‘n Mens besef dit eers as jy verstaan dat die baba wat daardie …
God met ons
In Griekse mitologie het die gode soms die vorm aangeneem van reptiele, voëls, die skuim van die see, ens. Een aand was daar ‘n slang in die bed van Olympias, Filippus van Macedonië se vrou. Kort daarna is Aleksander die Grote gebore. Die Grieke het geglo dat die oppergod-Zeus in die vorm van ‘n slang …
God in die krip
Deïste glo God is soos ‘n groot Horlosiemaker wat die wêreld geskep het, en Homself onttrek het sodat die ‘horlosie’ self pap loop. Volgens hulle is Hy nie aktief in die skepping nie, maar het Hy alles oorgegee aan toeval, evolusie, en die natuurwette. God is verhewe (transendent), maar nie betrokke nie. Panteïste (bv. …
Wie is hierdie Jesus?
Matteus 1:21 As jy in die straat loop en vir ‘n honderd mense vra wie Jesus is, sal jy seker ‘n halfdosyn of meer antwoorde kry. Die Moslems glo Hy is die grootste profeet naas Mohammed. Hulle glo dat Hy sondeloos en uit ‘n maagd gebore is, wonderwerke gedoen het, maar nie aan die kruis …
’n Tyd om te gee
Waar het die idee van Kersvader ontstaan? In die vierde eeu was daar ‘n biskop van Mira genaamd Nicholas. Toe hy jonk was het hy groot rykdom geërf toe sy ouers dood is. Hy het met vrygewigheid aan die armes uitgedeel. Op 6 Desember 326 n.C. is hy dood.[1] ‘n Ander teorie sê dat daar …
Prys die Here vir Kersfees!
Baie mense gebruik die woord ‘halleluja’ sonder om te dink wat dit beteken (‘prys die Here’). Ons gebruik dit soms in ‘n leë herhaling van woorde as ons in die kerk sing. In sommige kerke sê mense dit uit gewoonte as die dominee preek. Dit word selfs in sekulêre liede gebruik: ‘It’s raining men, hallelujah!’ …
Die man wat uitgesien het na Kersfees
In A Christmas Carol van Charles Dickens het Scrooge Kersfees gehaat. Simeon was anders as Scrooge: hy het uitgesien na kersfees. Waarna het hy uitgesien? Na die geskenke of ete saam met familie? Of het hy gewag vir die vervulling van God se belofte wat 4000 jaar vroeër in Genesis 3:15 gemaak is: “En Ek …