Pasop vir die antichris

Waaraan dink jy as jy die woord Antichris hoor? Die merk van dier, die 666?  ‘n Elektroniese mikroskyfie in jou regterhand en op jou voorkop?  Moeilike tye, demoniese aktiwiteit, ‘n sukkelende kerk, en swaar vervolging?  ‘n Bose man wat in die herboude Jerusalemse tempel sit?  Oorlog en chaos in Israel, of meer spesifiek, in Jerusalem?  …

Lees meer Pasop vir die antichris

Wat sal jy hierdie jaar met die Bybel doen?

Mense wat van die platteland af Kempton toe kom, verkyk hulle aan die vliegtuie. Mense wat hier bly vergeet daarvan.  Mense in vervolgde lande sal enigiets gee om ‘n bladsy van die Bybel te hê.  Mense in Suid-Afrika het vyf of meer Bybels op hulle boekrakke, en vergeet maklik daarvan.  Ons is soos iemand wat …

Lees meer Wat sal jy hierdie jaar met die Bybel doen?

Die goue kalf en die God van die Bybel

‘n Paar jaar gelede het William P. Young se boek, The Shack opspraak gemaak onder Christene.  Talle kerke het Eugene Petersen se aanbeveling onderskryf, dat die boek vir ons geslag is wat John Bunyan se Pilgrim’s Progress vir syne was.  Soos jy onthou het die skrywer God die Vader uitgebeeld as ‘n oorgewig Neger vrou, …

Lees meer Die goue kalf en die God van die Bybel

Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie

In ons gemeente register van 2003 is daar – kinders en besoekers uitgesluit – 156 name.  In dieselfde jaar het die gemeente geskeur, sodat daar 109 lidmate oorgebly het, waarvan ‘n klomp onaktief was of getrek het.  Solank as wat ons op aarde is, sal die kerk onvolmaak wees.  Tog hoop ek 1 Korintiërs 3:1-17 …

Lees meer Hoekom ons kerk nooit weer moet skeur nie