Maak die beste van 2019

Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so...’ Omdat …

Lees meer Maak die beste van 2019

God se wil vir jou lewe

Baie jong Christene vra:  “Wat is God se wil vir my lewe?”  Die Bybel antwoord:   Wees altyd bly, bid gedurig, en dank God in alles (1 Tessalonisense 5:16-18). Leef heilig en moenie seksueel immoreel wees nie (1 Tessalonisense 4:3). Glo in Jesus vir die ewige lewe (Johannes 6:40). Doen goeie werk en moenie lui …

Lees meer God se wil vir jou lewe