’n Belofte wat jou sal help om vas te byt

Romeine 8:28-30 In tye van nood soek almal iets om aan vas te hou. Vir sommige mense is dit hulle geliefdes, hulle gesondheid, hulle geld of hulle lewens. Maar wat as jou beproewing die verlies van hierdie dinge insluit─waaraan hou jy dan vas? Gelowiges het die Here om aan vas te hou; ons het die … [Lees verder…]

Bakens van bemoediging

[youtube=http://youtu.be/7BSHhDbpvg4] Vir ‘n skip wat in die nag in ‘n storm beland, is die sig van ‘n lighuis ‘n baie groot bemoediging.  Om ons te help om die storms van beproewing te oorleef, het God bakens van bemoediging op ons weg gesit.  In Handelinge 28:1-16 kry ons ten minste sewe.   Gasvryheid (v.1-2) William Cowper … [Lees verder…]

Die Here sal jou seën

Die Christelike lewe is ‘n lewe van seën.  Die Nuwe Testament begin hiermee (Matteus 5:3-12).  In Genesis 26 vind ons hierdie seën in storievorm.   God belowe seën (v.1-5) Genesis 26 is byna ‘n herhaling van Genesis 20.  Dit het egter ‘n honderd jaar later gebeur (v.34, 21:5, 25:26).  In hoofstuk 20 het Abraham Gerar … [Lees verder…]