Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Lukas 6:17-26 Die Prosperity gospel is ’n vals boodskap wat sê dat dit altyd God se wil is vir Christene om gesond, voorspoedig en ryk te wees. Ons verag hierdie boodskap, maar in wese sê ons partykeer dieselfde. As ons geld het, of gesond is, sê ons: ‘Die Here seën my.’ Maar beteken dit dat…

Lukas 1:1-4 Party ongelowiges dink om in Jesus te glo, is dieselfde as om in Kersvader, of die tandemuis te glo: Hy kom uit die verbeelding van fanatiese Jode wat in die eerste eeu n.C. geleef het. ’n Paar jaar gelede het ’n NG predikant in ’n Christelike tydskrif gesê dat Jesus nooit bestaan het…

Psalm 19:8-15 Ek gaan vandag afwyk van die gewone. Ek gaan nie die teks vir jou uitlê, of alles sê wat ek moontlik daaroor kán sê nie. Ek het besluit om eerder saam met jou deur die teks te werk. Ek gaan met ander woorde Ps. 19:8-15 as ’n oefening gebruik om jou te help…

Hebreërs 5:11-14 ‘n Seun wat saam met my op skool was, het ‘n groei-siekte gehad. Toe hy in matriek was, was hy so lank soos ‘n 6-jarige. Ek ken ‘n meisie wat so is. Sy moet seker nou al 22 wees, maar sy is so lank soos ‘n 10-jarige. Dit is normaal dat babas en kleuters…

2Timoteus 3:16-17 Ek beplan om vir die volgende 15 maande ‘n reeks te doen oor allerhande praktiese onderwerpe in die Christelike lewe: depressie, angs, vergifnis, boelie, rassisme, egskeiding, leuens, pornografie, demoniese aanvalle, die onvergeeflike sonde, rebelse kinders, dwelms, die selfbeeld, diëte, stiltetyd, selfmoord, en omtrent 60 ander onderwerpe. Voor ons egter hierby kom, moet ek…

Romeine 16:17-20 In die wêreld se oë is diskriminasie ‘n taboe en is dit verkeerd om teen enigiemand te diskrimineer. As jy bv. sê dat homoseksualiteit verkeerd is, kryt hulle jou uit as homofobies. As jy sê dat plaasmoorde en grondgrype verkeerd is, vervolg hulle jou as ‘n rassis. As jy manlike leierskap in die huis en in…

1Tessalonisense 5:19-22 ‘n Man in ons gemeente het gesê dat gelowiges in ons kringe nie genoegsame erkenning aan die Heilige Gees gee nie. ‘Ek hoor min preke oor die Heilige Gees,’ het hy gesê. ‘Ook in ons gebede erken ons nie die Heilige Gees nie.’ Dit is byna of ons die Heilige Gees as ‘n onpersoonlike…

Romeine 15:1-12 Wat maak ‘n krieketklub een? Almal hou van dieselfde sport. Wat maak ‘n Ferrari Eienaarsklub een? Almal ry dieselfde karre. Ons kan aanhou en praat van die eenheid van skole, nasies en ander groepe. In elkeen van hierdie groepe is daar ‘n algemene faktor wat hulle saambind. Dit is ook waar van die kerk, maar daar…

1Tessalonisense 2:13-16 Wanneer die tuindienste op ‘n Vrydag by ons huis is, wil ons hond deur die hek breek en hulle verskeur. As ons na ‘n vakansie by die huis kom, waai hy nie net sy stert nie, maar sy hele lyf. Hy spring, tjank, dans en draai in die rondte. Wanneer hy vir ‘n besoeker blaf…

Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so…’ Omdat…

Page 1 of 61 2 3 6