Waaroor gaan die lewe? (‘n kort oorsig oor Prediker)

Rick Warren se Purpose Driven Life het meer as 30 miljoen kopieë verkoop (party reken tot 50 miljoen).  Ek dink die rede is omdat baie mense wil weet wat die doel van die lewe is.  Anders gesê:  Waaroor gaan die lewe?  Selfs ateïste stoei met hierdie vraag.  Die bejaarde koning Salomo het ook hieroor nagedink …

Lees meer Waaroor gaan die lewe? (‘n kort oorsig oor Prediker)