Kom Here Jesus!

Het jy geweet dat Moslems in die wederkoms glo?  Dus is dit nie genoeg om te sê dat jy in die wederkoms glo nie, maar moet jy die regte Jesus verwag.  Soos wat die sewe gemeentes in Op.22:6-21 gebid het dat Jesus moes kom om hulle van hulle vyande te red, moet ons uitroep en …

Lees meer Kom Here Jesus!

Advertisements

Hemel op aarde

Onthou jy Belinda Carslisle se lied, Heaven is a Place on Earth?  Dit gaan oor ‘n man wat met ‘n vrou dans, en volgens haar is dít hemel op aarde.  Duidelik het die wêreld nie ‘n idee van wat hemel op aarde eintlik beteken nie.  In Op.21:22-22:5 sê Johannes vir ons wat dit beteken.   …

Lees meer Hemel op aarde