Efesiërs 5:15-18 Onthou jy wat jy verledejaar op Nuwejaarsdag gedoen het? Voel dit vir jou soos ‘n jaar gelede? Dit is ‘n cliché om te sê: ‘Die tyd vlieg,’ maar dit is waar. By die ABK Vergaderings het ‘n 68-jarige dominee vir my gesê: ‘Voor jy jou oë uitvee is jy so oud soos ek; dit gaan nét so...’ Omdat …
Kategorie: Nuwejaar
Hoe om aan te hou in 2019
Hebreërs 12:1-2 Op 5 Des. 2018 het ons ons Bybelstudie afsluiting gehou. Na die ete het elkeen ‘n kans gekry om te sê wat hy hierdie jaar geleer het. Byna elke persoon het begin met die woorde: ‘2018 was ‘n moeilike jaar...’ Met drie sterftes (in ‘n gemeente van 70 voel jy dit!) en ‘n spul ander …
God se prioriteite vir 2018 en die res van jou lewe
Toe Jonathan Edwards 19 was, het hy 70 voornemens vir homself neergeskryf.[1] Hier is ‘n paar van hulle: ‘#7. Voorgeneem, Om nooit iets te doen wat ek bang sou wees om te doen as dit die laaste uur van my lewe was nie. #10. Voorgeneem, As ek pyn voel, om aan die pyne …
Lees meer God se prioriteite vir 2018 en die res van jou lewe
‘n Gebed vir 2017
Oor die afgelope klomp jare het ek my voornemens vir die nuwe jaar in gebedsversoeke verander. Vandat ek dít begin doen het, het die Here my nog elke keer gehelp om dit suksesvol uit te voer. 2 Ts.1:11-12 is ook ‘n vers wat ek gereeld vir myself en vir die gemeente bid. Let op die …
Christen-wees in 2016
As ons kinders se lewens soos ‘n wipplank is, het ons in die 21ste eeu die wipplank aan die eenkant te swaar gelaai. Aan die ander kant het ons ‘n emmer vol droë blare gesit, en gehoop dit sal die wipplank uitbalanseer. Ons sit baie tyd en geld in, sodat ons kinders eendag die mooiste, …
’n Christen se doel vir 2015
Omtrent 15 jaar gelede het een van my dosente dié storie vertel. Toe hy ‘n jong pa was het hy sy kinders een Vrydag na skool opgelaai. ‘Waarheen wil julle ry?’ het hy gevra. Hulle moes eenvoudig ‘links, regs of reguit’ sê. Hulle klere was in die kattebak. Hy het êrens in Mpumalanga geeïndig toe …