Die goeie nuus van God se oordeel (‘n Kort oorsig oor Nahum)

'n Klomp slawe word gevange geneem deur 'n slegte man.  Hy is genadeloos en wreed.  Op 'n dag kom daar 'n boodskapper met goeie nuus:  “Die wrede slawemeester is vanoggend dood.”  Die slawe het gejuig oor hulle vryheid.   Dis die prentjie wat jy moet kry wanneer jy Nahum 1:15 lees:  “Kyk, op die berge …

Lees meer Die goeie nuus van God se oordeel (‘n Kort oorsig oor Nahum)