Die Regter se uitspraak oor Israel en Suid-Afrika (‘n Kort oorsig oor Miga)

  Verbeel jou jy’s in die hof.  Dis die mid-700’s v.C.  Die Regter self het 'n klag gelê.  Die aanklaer wat die Regter verteenwoordig is 'n man met die naam Miga.  Elke aanklag word aangedui deur die woorde:  “Hoor tog” (1:2, 3:1, 6:1).   Die eerste klag (lees hoofstukke 1-2) is teen twee dorpe (Samaria …

Lees meer Die Regter se uitspraak oor Israel en Suid-Afrika (‘n Kort oorsig oor Miga)