Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het …

Lees meer Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

Menswaardigheid in die Bybel en vandag

‘n Groep soldate in Sierra Leone het ‘n swanger vrou op ‘n afstand sien aankom.  Hulle het ‘n wettenskap geneem of die baba ‘n seun of ‘n dogter was.  Toe die vrou nader kom het hulle haar oopgesny om te sien wie reg was, en haar gelos om dood te bloei.   Dit is walglik... …

Lees meer Menswaardigheid in die Bybel en vandag

Die mens se liggaam en siel: God se beskouing vs. die wêreld s’n

“En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas.  So het dan die mens ‘n lewende siel geword.” (Genesis 2:7).   Liggaam (v.7a) 'n Vrou van die Ou Apostels het eenkeer vir my gesê:  ‘Jou siel is dit wat saakmaak.  …

Lees meer Die mens se liggaam en siel: God se beskouing vs. die wêreld s’n