Die slegte nuus van God se vergifnis (‘n Kort oorsig oor Jona)

Almal is bekend met die storie van die profeet Jona wat Nineve toe moes gaan (800 km noord-oos van Israel in hedendaagse Irak) om die Assiriërs te waarsku teen God se oordeel.  Hy het egter in 'n westelike rigting gevlug Tarsis toe (waarskynlik in suid-Spanje).  Hy het byna verdrink in 'n storm op see, toe …

Lees meer Die slegte nuus van God se vergifnis (‘n Kort oorsig oor Jona)