Die sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)

Die wêreld (veral Hollywood) maak of seksuele losbandigheid vir jou plesier sal bring.  Maar dis 'n leuen.  Jy sal dalk vir 'n oomblik plesier hê.  Maar daarna sal jy en jou minnaar baklei en skei.  En daar is min dinge so seer soos egskeiding.  Die naakte waarheid is dat seksuele sonde nie vervulling bring nie.  …

Lees meer Die sleutel tot goeie seks (‘n kort oorsig oor Hooglied)