Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

Die gay agenda verwys na die gay en lesbian gemeenskap se poging om seks tussen mense van dieselfde geslag te normaliseer.  In lande soos Kanada, Amerika en selfs Suid-Afrika, het hulle God se definisie van die huisgesin en die huwelik op sy kop gekeer.  D.m.v. TV-programme, films, die internet, sosiale media, Whatsapp, tydskrifte ens., het …

Lees meer Manlikheid, vroulikheid en die gay agenda

’n Reaksie op gay huwelike in die NG-Kerk

Soos jy in laasweek se koerant gesien het, het die onlangse NG-Sinode besluit om gay huwelike te aanvaar. Dr. André Bartlett het die saak voorgestel.  Die Vergadering het dit met 102 teen 88 stemme deurgestem.  ‘n Dag later is die herbewoorde mosie met 114 teen 63 stemme aanvaar.  Hierdie stem het nie net opskudding in …

Lees meer ’n Reaksie op gay huwelike in die NG-Kerk

Sê die Bybel REGTIG homoseksualiteit is sonde?

In ons dag word die Bybelse lering oor homoseksualiteit uitgedaag en aangeval.  Mense het baie besware teen verse soos Romeine 1:26-27:  “Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met …

Lees meer Sê die Bybel REGTIG homoseksualiteit is sonde?