’n Tyd om enkel te wees

George Whitefield is my gunsteling prediker (Charles Spurgeon kom bitter naby).  Soos enige van ons helde het hy kleivoete gehad.  Sy vriend, Howell Harris, het baie van ‘n sekere weduwee, Elizabeth James gehou.  Die gevoel was wedersyds.  Harris wou egter uitsluitlik op sy verhouding met God fokus, en het besluit om nie te trou nie.  …

Lees meer ’n Tyd om enkel te wees

Hoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing

Wat het mooi vroue te doen met hamburgers en vinnige karre?  Niks.  Tog is ons samelewing so behep met seks, dat hamburgers en karre só geadverteer word.  Hopelik kyk jy nie na vuil TV programme of tydskrifte nie.  Maar hoe oorleef jy as dié goed vir jou gewys word in die koerant of in advertensies …

Lees meer Hoe om te oorleef in ’n seksmal samelewing