Christene in beproewing

Oor die afgelope vier maande het ek met verskeie Christene gepraat wat deur moeilike beproewings gaan. In ons eie gemeente is daar sonde. Ek het ook binne ses weke drie roudienste gehou (daar is maar net 70 mense in ons gemeente). Ek ken meer as een predikant wat op die oomblik teenkanting van die gemeente kry, …

Lees meer Christene in beproewing

Advertisements

Maak die beste van jou beproewing

Stuart Olyott het eenkeer in ‘n preek gesê: ‘Dit is nie beproewing wat jou heilig maak nie, maar jou reaksie daarop.’ Ons moet reg reageer op ons beproewings en dit nie mors nie. Toe ek eenkeer deur ‘n beproewing gaan, toe vra ek ‘n vriend om vir my te bid. Sy reaksie het my gehelp: ‘I want to encourage you not …

Lees meer Maak die beste van jou beproewing