Getroue herders

Hebreërs 13:18-25 Ek het twee vriende in die bediening wat op die oomblik deur ’n moeilike tyd gaan. In die een se gemeente is verskeie egpare besig om te skei. In die ander een se gemeente is daar ’n groep rebelle wat skeuring veroorsaak. In beide gevalle bly my vriende getrou aan die Here en … [Lees verder…]

Persoonlike Probleme: Afvalligheid of ‘Backsliding’

Openbaring 3:14-22 Die woord ‘afvalligheid’ verwys gewoonlik na mense wat die geloof verloën. Dit kan egter ook verwys na mense wat vir ’n tyd lank van die Here af wegdwaal. In hierdie boodskap gaan ons die tweede definisie behandel. Volgende keer sal ons na die eerste definisie kyk. 1. Die probleem (v.15-17) ’n Bietjie agtergrond … [Lees verder…]