Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid

Markus 14:26-31 Só klink die HAT se definisie van selfverskerdheid: ‘Seker van jouself, vol vertroue op eie bekwaamheid.’1 Dit gaan hier oor die Engelse woord ‘overconfidence’. Ek wil egter nie die woord oorverseker gebruik nie, omdat party mense dit met versekeringsmaatskappye soos Outsurance sal verwar. Ek glo dit sal help as ek ’n paar voorbeelde … [Lees verder…]

Goeie Nuus voor Kersfees

Lukas 1:5-25 Die tema van my preek is opsetlik dubbelsinnig. Dit is Oktober en dus is hierdie preek Goeie Nuus voor Kersfees wat in Desember plaasvind. Maar my teks handel ook oor die Goeie Nuus wat die engel Gabriël vir Sagaria gebring het ses maande voor hy Jesus se geboorte aangekondig het. Goeie Nuus is … [Lees verder…]