Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Psalm 2 Christene glo verskillend oor die eindtyd. Baie verwag ’n nuwe wêreldorde en een wêreldregering. Ek sien dit nie in die Bybel nie. Volgens tekste soos Dan. 2 het Jesus se Koninkryk reeds begin en sal daar geen ryk na syne wees nie. Die Babiloniese ryk het geval. Die Griekse-, Persiese- en Romeinse ryk…

Genesis 2:24 Jay Adams sê: ‘Perhaps the most difficult of all relationships to deal with is the in-law relationship… in-law troubles plague not only the recently married; sometimes they persist for thirty years!’1 Ek het met ’n getroude paartjie gesels wat vir 28 jaar skoonfamilie probleme gehad het. Laat ons daarom mooi luister na wat…

Jakobus 4:1-3 Toe ek as kind saam met my nefies by my ouma gekuier het, het ons klippe by die spruitjie opgetel. As mens die klippe teen mekaar gekap het, het dit vonke gemaak. Ons het die vuurklippe genoem. Dit is ook wat gebeur wanneer jy sondaars bymekaar sit; daar is vonke. Sommige getroude paartjies…

Lukas 6:37-42 ’n Voedselkritikus is iemand wat die voorkoms, tekstuur en smaak van kos evalueer en in ’n tydskrif of koerant daaroor skryf. So iemand sal as ’n gewone kliënt by ’n restaurant opdaag en dit op grond van hulle diens en die ete gradeer (soos in Walt Disney se tekenprent Ratatouille). Dit is nie…

Lukas 6:27-36 Jy kan enige vyand se naam met Malema s’n vervang, maar ek noem syne, omdat hy die meeste van ons omroer as hy rassehaat, grondgrype en moord blaas. Miskien pla hy jou nie juis nie. Die vraag is dan wie jóú vyand is. Is dit jou lewensmaat, ’n ouer, ’n kind, ’n broer,…

Verskeie Tekste Jay Adams vertel van ’n paartjie wat ernstige seksuele probleme gehad het. Hy het egter hulle kommunikasie-probleme aangespreek. Nadat hulle vir ’n paar maande aan hulle kommunikasie gewerk het, toe sê hulle: ‘Ons benodig nie meer berading vir ons seksuele probleme nie—dit is opgelos!’1 Byna elke probleem in die huwelik, gesin en familie…

Lukas 6:17-26 Die Prosperity gospel is ’n vals boodskap wat sê dat dit altyd God se wil is vir Christene om gesond, voorspoedig en ryk te wees. Ons verag hierdie boodskap, maar in wese sê ons partykeer dieselfde. As ons geld het, of gesond is, sê ons: ‘Die Here seën my.’ Maar beteken dit dat…

Kolossense 3:5-15 Een van my kollegas was jare gelede by John MacArthur se kerk in Los Angeles. By een van die dienste het die gemeente ’n dissipline saak gehad. ’n Sekere gesin het aanhoudend baklei, rusie veroorsaak, geskinder en verdeeldheid gebring. Die leiers het ’n foto van hulle op die skerm gewys en die gemeente…

Lukas 6:12-16 Die meeste jong predikante wil hulle geestelik held namaak en sy bediening soos ’n resep volg. Maar dit is ’n fout, omdat God nie net een persoonlikheidstipe, of bedieningstyl gebruik nie. Hy gebruik verskillende tipes mense en gebruik hulle verskillend. In Luk. 6:12-16 het ons ’n voorbeeld hiervan.   1. Hoe kies Hy…

Spreuke 31:10-31 Die meeste ongelowiges het ’n verdraaide idee van huisvroue en sien dit as die verouderde idee van hiper-konserwatiewe Christene. Volgens hulle het huisvroue ’n agterstand en is hulle onkundig oor wat in die wêreld aangaan. Derhalwe kan hulle nie ’n intelligente gesprek voer nie en mis hulle uit op die lewe. Hulle dra…

Page 1 of 821 2 3 82