Jou Oorwinning in Jesus

Lukas 4:1-13 Toe een van ons ouderlinge laasweek oor versoeking gepreek het, het die Here my aangespreek. Hy het my gewys dat ek begin fokus het op my strategieë om sonde te oorwin eerder as op Jesus se kruisdood. Ek het toe besef dat die sleutel om versoeking te oorwin nie hoofsaaklik in strategieë lê … [Read more…]

Die Naam bo elke naam

Lesse uit Jesus se Stamboom Lukas 3:23-38 Des en Jenny Oatridge was sendelinge wat onder die Binumarien stam van Papua-Nieu-Guinea gewerk het. Hulle het die Bybel in die mense se taal vertaal. Toe Des Matteus vertaal het, het hy Jesus se geslagsregister in Matt. 1:1-14 vir laaste gelos. Hy het byna daarvan vergeet. Hy het … [Read more…]