Onlangse Plasings

  • Hoe antwoord jy die Jehova’s Getuies oor Johannes 1:1? May 5, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Kultusse Johannes 1:1-3 in die Jehova’s Getuies se Nuwe Wêreld Vertaling lees:  “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was 'n god.  Dié een was in die begin by God.  Alles het deur hom ontstaan en sonder hom het nie eers een ding onstaan nie.” (beklemtoning myne).  Ek hoop jy het gesien hoe húlle vertaling van óns s'n verskil.  Óns Bybel sê nie:  “...die Woord was 'n god...” nie, maar “...die Woord was… Lees Verder
  • Omdat alles ten goede meewerk… May 1, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Beloftes “En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy… Lees Verder
  • God se beloftes aan sy kinders Apr 25, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Beloftes “En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy… Lees Verder
  • Is God soewerein EN goed in ‘n wêreld vol lyding? Apr 24, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Soewereiniteit "En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.  Want die wat Hy vantevore geken het, dié het Hy ook vantevore verordineer om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat Hy die eersgeborene kan wees onder baie broeders; en die wat Hy vantevore verordineer het, dié het Hy ook geroep; en die wat Hy geroep het, dié het Hy ook geregverdig; en die wat Hy… Lees Verder
  • Genesis 1, evolusie, en die Evangelie Apr 18, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Evolusie, Skepping Die meeste van ons het in Sondagskool geleer dat God die aarde soos volg gemaak het: Dag 1:  Lig en duisternis Dag 2:  Die uitspansel wat die waters van mekaar skei Dag 3:  Land, see en plante Dag 4:  Son, maan en sterre (planete) Dag 5:  Visse (see diere) en voëls Dag 6:  Land diere en die mens Ons het dit geglo.  Maar êrens in ons tiener- en studentejare het ons die pad byster geraak, sodat ons nou glo Genesis… Lees Verder
  • Tien bewyse vir Jesus se opstanding Apr 18, 2012 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Opstanding In die verlede was dit net liberale teoloë wat Jesus se liggaamlike opstanding ontken het.  Vandag ontken lidmate en predikante dit.  Hoe antwoord ons die vals leraars en help ons verwarde lidmate reg?  Hier is tien bewyse vir die liggaamlike opstanding van Jesus Christus. [1] Die vroue het vroegoggend gegaan om Jesus se lyk te balsem (Mark. 16:1).  Hulle het nie gegaan met die verwagting dat Hy uit die dood uit opgestaan het nie.  Duidelik was dit nie húlle wat… Lees Verder