Onlangse Plasings

  • Persoonlike Probleme: Veroudering en die Dood Dec 19, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Dood, Ou Mense, Prediker 12:1-8 Prediker 12:1-8 Party mense is bang om oud te word. Hulle vrees die dag as hulle nie meer kan bestuur nie, as hulle afhanklik is van ander, as hulle kinders namens hulle besluite moet neem, as hulle uit die huis moet trek waar hulle vir jare gewoon het en na ’n tehuis waar mense van hulle vergeet. Hulle is bang hulle verloor hulle menswaardigheid en dat iemand anders hulle moet bad, aantrek, voer, en hulle doeke moet ruil. Hulle vrees… Lees Verder
  • Jesus: die Spilpunt van die Geskiedenis Dec 19, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Christus, Kersfees, Lukas 2:1-20 Lukas 2:1-20 Het jy al ooit landerye gesien wat rond is? Op so ’n stuk grond is daar gewoonlik ’n groot sproeier op wiele. Die sproeier is vas aan ’n spilpunt wat in die middel van die landerye staan. Die spilpunt maak dat die sproeier in die rondte draai, sodat al die gewasse water kry. Jesus is die spilpunt van die geskiedenis: alles draai om Hom. Ons kalender draai om Hom, sodat dit verdeel word in die jare voor sy… Lees Verder
  • Jesus, ons hoop en hartsverlange Dec 12, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Christus, Lukas 1:57-80 Lukas 1:57-80 ’n Paar jaar gelede is Pierre en Yolande Korkie deur Al-Qaeda gevange geneem in Jemen. Vir maande het hulle in die tronk gesit en gewag vir iemand om hulle te bevry. Dit is ook hoe dit met God se kinders in die Ou Testament was. Dit is asof hulle in die donker gesit en wag het vir die Messias om hulle te bevry. Kan jy dink watter vreugde dit was toe Johannes die Doper gesê het: ‘Die Messias… Lees Verder
  • Is Jesus vir jou Genoeg? Dec 11, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: 1Korintiers 1:30, Christus, Heiligmaking, Sonde, Verlossing 1Korintiërs 1:30 In die laat 1990’s het ek ’n prediker gehoor sê: ‘Jesus is all you need, but you won’t realize He’s all you need, until He’s all you got. And when He’s all you got, you’ll realize; He’s all you need.’ Alhoewel ek hierdie waarheid lankal geken het, het dit die afgelope week vir my nuwe betekenis gekry. Jy sal net-nou verstaan wat ek bedoel. 1. Hy is ons wysheid Die groot vrae van die lewe is: Is daar… Lees Verder
  • Persoonlike Probleme: Genadedood en Selfmoord Dec 6, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Genadedood, Selfmoord Verskeie Tekste Almal van ons is al deur selfmoord geraak. Verlede jaar het ’n kollega laat weet: ‘Broers, bid asseblief vir my en my vrou. Ons seun het vanmiddag sy eie lewe geneem.’ In 2013 het ’n Amerikaanse prediker genaamd Rick Warren se seun selfmoord gepleeg. My vriend het ’n leraar van ’n ander denominasie in die hospitaal besoek. Die leraar het probeer om sy eie lewe te neem. My vriend het met hom daaroor gepraat, maar ’n paar maande… Lees Verder
  • ’n God-gesentreerde Kersfees Dec 5, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Kersfees, Lukas 1:39-56 Lukas 1:39-56 In die 1990’s het ek op TV gesien hoe iemand ’n onderhoud met kinders voer: op die strand, in die winkelsentrum, in die parkie, by die huis, en op straat. ‘Waaroor gaan Kersfees?’ het die persoon hulle gevra. ’n Klompie van die kinders het geweet dat Kersfees oor Jesus gaan. Almal van óns weet dit ook. En tog vier baie mense dit nie so nie. Vir baie Christene gaan Kersfees oor Kersvader, hope geskenke, liggies, eet-tot-jy-naar-is, en gesellig… Lees Verder
  • Persoonlike Probleme: Demoonbesetenheid en Selfbesering Nov 7, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Satan Markus 5:1-20 Party mense soek ’n demoon agter alles. Hulle maak selfs ’n beroep hiervan en sê dat hulle professionele bevryders is. Ateïste, liberale teoloë en sielkundiges glo dat daar nie so iets soos demoonbesetenheid is nie, maar dat daar ’n sielkundige verklaring is vir alles. As Christene wat die Bybel glo, weet ons dat demoonbesetenheid ’n werklikheid is. En tog soek ons dit nie om elke hoek en draai soos die mense wat Rebecca Brown se boeke lees nie.… Lees Verder
  • ’n Profesie oor Kersfees Nov 7, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Christus, Kersfees, Lukas 1:26-38 Lukas 1:26-38 Wat is die grootste wonderwerk in die Bybel? Na my mening is dit toe God mens geword het. Thomas Watson sê: ‘That man should be made in God’s image was a wonder, but that God should be made in man’s image is a greater wonder. That the Ancient of Days should be born, that he who thunders in the heavens should cry in the cradle... that he who rules the stars should suck the breast; that a virgin… Lees Verder
  • Persoonlike Probleme: Selfversekerdheid Oct 31, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Markus 14:26-31, Selfversekerdheid Markus 14:26-31 Só klink die HAT se definisie van selfverskerdheid: ‘Seker van jouself, vol vertroue op eie bekwaamheid.’1 Dit gaan hier oor die Engelse woord ‘overconfidence’. Ek wil egter nie die woord oorverseker gebruik nie, omdat party mense dit met versekeringsmaatskappye soos Outsurance sal verwar. Ek glo dit sal help as ek ’n paar voorbeelde gebruik om te wys wat ek met selfversekerdheid bedoel. Toe my broer in matriek was en ek in graad 11, het sy vriende by ons… Lees Verder
  • Goeie Nuus voor Kersfees Oct 29, 2020 by Baptiste Kerk Kempton Park Geplaas in: Kersfees, Lukas 1:5-25 Lukas 1:5-25 Die tema van my preek is opsetlik dubbelsinnig. Dit is Oktober en dus is hierdie preek Goeie Nuus voor Kersfees wat in Desember plaasvind. Maar my teks handel ook oor die Goeie Nuus wat die engel Gabriël vir Sagaria gebring het ses maande voor hy Jesus se geboorte aangekondig het. Goeie Nuus is wat almal van ons nodig het; veral na ’n jaar soos 2020. 1. Sagaria se agtergrond (v.5-7) Van 37-4 v.C. het Herodes oor Judea in… Lees Verder