Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Kolossense 3:5-15 Een van my kollegas was jare gelede by John MacArthur se kerk in Los Angeles. By een van die dienste het die gemeente ’n dissipline saak gehad. ’n Sekere gesin het aanhoudend baklei, rusie veroorsaak, geskinder en verdeeldheid gebring. Die leiers het ’n foto van hulle op die skerm gewys en die gemeente…

Lukas 6:12-16 Die meeste jong predikante wil hulle geestelik held namaak en sy bediening soos ’n resep volg. Maar dit is ’n fout, omdat God nie net een persoonlikheidstipe, of bedieningstyl gebruik nie. Hy gebruik verskillende tipes mense en gebruik hulle verskillend. In Luk. 6:12-16 het ons ’n voorbeeld hiervan.   1. Hoe kies Hy…