Open/Close Menu Ken Christus, Maak Christus Bekend

Spreuke 31:10-31 Die meeste ongelowiges het ’n verdraaide idee van huisvroue en sien dit as die verouderde idee van hiper-konserwatiewe Christene. Volgens hulle het huisvroue ’n agterstand en is hulle onkundig oor wat in die wêreld aangaan. Derhalwe kan hulle nie ’n intelligente gesprek voer nie en mis hulle uit op die lewe. Hulle dra…

Lukas 6:1-11 As mens van die einde van ’n seisoen praat, bedoel jy die seisoen is verby. Maar as ’n man vir sy meisie sê: ‘Jy is my begin en my einde,’ bedoel hy sy is alles. Sy is die een vir wie hy lewe. Net so bedoel ek met ‘die einde van die Sabbat’…

1Petrus 3:1-7 In die 1800’s het ’n prominente Joodse gesin—die Saphir gesin—in Hongarye tot bekering gekom. Die pa se naam was Israel (’n gepaste naam vir ’n Jood!). Hy en sy seun Adolph het ’n Skotse sendeling gehoor preek. Die sendeling se naam was John Duncan. Hy kon die Jode se taal praat en was…

Efesiërs 1:15-23 Gestel ’n kind staan voor die koning. Die koning sê hy kan vir enigiets vra. Hy vra vir ’n suigstokkie en ’n nuwe karretjie. Maar hoekom sou hy dit doen? Dit is omdat hy nie weet hy kan vir die koninkryk vra en selfs vra dat koning hom as sy kind sal aanneem…

Efesiërs 2:1-10 Die proses van hoe reën vorm—die hidrologiese siklus—is wonderlik en meer kompleks as wat ons dink.1 Ons ken die basiese en weet dat water verdamp en in gas verander as die son daarop skyn. Daarna kondenseer dit: die mikroskopiese waterdruppels begin aan mekaar vassit om wolke te vorm. Die druppels smelt dan met…

Galasiërs 6:11-18 ’n Mens sou dink dit is onnodig om te sê, omdat Christenskap per definisie op Jesus se kruisdood vir ons sonde fokus. Om dus van kruisgesentreerde Christenskap te praat is oorbodig, byna soos as iemand ‘weer herhaal’, of ‘dood verongeluk’ sê (herhaal beteken om ‘weer te doen’, terwyl verongeluk beteken dat die persoon…