Boek: Onkundige Afrikaners

Onkundige Afrikaners

Inhoudsopgawe

Inleiding: Onkundige Afrikaners

  1. Wat is Geloof?

          Onkunde oor Geloof

  1. Nominale Christenskap

          Onkunde oor die Kerk

  1. Selfgeregverdig, Godsdienstig en Verlore

          Onkunde oor Hoe ‘n Mens Gered Word

  1. Die Hebrew Roots Movement

          Onkunde oor die Wet en die Evangelie

  1. Die Prosperity Gospel in Ultra HD

          Onkunde oor die Evangelie, Voorspoed en Gesondheid

  1. Homoseksualiteit in die Bybel en Vandag

          Onkunde oor Manlikheid, Vroulikheid en die Huwelik

  1. Het ons die Mag om Lewe en Dood te Spreek?

          Onkunde oor die Mag van die Tong

  1. Wat Leer die Bybel oor Bloedlynvloeke?

          Onkunde oor ons Voorvaders se Sonde

  1. Wat Jy oor Geestelike Oorlogvoering Moet Weet

          Onkunde oor Geestelike Oorlogvoering

  1. Die Oorsprong en Betekenis van Paasfees

          Onkunde oor Christelike Feesdae (1)

  1. Moet Christene Kersfees Vier?

          Onkunde oor Christelike Feesdae (2)

 

Onkundige Afrikaners kos R80 per kopie. Laat weet my asb. by i4@absamail.co.za, of 084 699 2030 as jy een of meer kopieë van die boek wil hê.

Party mense wou nog kopieë van my vorige boek bestel: Openbaring – Gister en Vandag. As daar genoeg belangstelling is, sal ek nog boeke laat druk. Die Openbaring boek kos R100 per kopie.

Ek benodig die geld in my rekening voordat ek die boeke kan laat druk, aangesien ek ‘n 50% deposito moet neersit. My rekeningbesonderhede is soos volg:

Ivor Jefferies

FNB Tjekrekening

Rek. Nr.: 624 538 195 87

Woodbridge Tak: 205 609

Verwysing: Voorletter en Van (bv. I. Jefferies)