Die Evangelie volgens Jesaja

Nêrens in die Ou Testament is die evangelie so duidelik soos in Jes. 52:13-53:12 nie. Dit is so helder dat ‘n Jood genaamd Rich Ganz aanstoot geneem het toe hy dit hoor, omdat hy gedink het dit is die Nuwe Testament. Die detail van Jesus se lewe in hierdie verse is verstommend. Wie buiten die Here …

Lees meer Die Evangelie volgens Jesaja

Advertisements

Die normale Christelike lewe

Romeine 8:1-8 In 1994 het die Suid-Afrikaanse krieketspan teen Holland verloor. Onder gewone omstandighede sou dit nie gebeur het nie. Dit was die uitsondering. So is dit ook met Christene: ‘n gehoorsame lewe is normaal; om teen die sonde te verloor is die uitsondering. So leer Rom. 8:1-8 vir ons.   ’n Lewe van vryheid (v.1-4) Harry steel …

Lees meer Die normale Christelike lewe