Paasfees, Ishtar en Eostre

Die Christelike wêreld swem met blog inskrywings, artikels, boeke, en DVD seminare wat sê dat die viering van Paasfees onstaan het by die godin van vrugbaarheid, liefde, seks en oorlog. Die antieke Sumeriërs het haar Inanna genoem. Haar Babiloniese naam was Astarte en haar Assiriese naam Ishtar. Sy is later met die Romeinse godin Venus geassosieer. …

Lees meer Paasfees, Ishtar en Eostre

Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God

Eendag was daar ‘n koning wat nie kon kinders hê nie. Hy het ‘n seun aangeneem. Al was die seun nie sy eie nie, het hy die respek en voorregte gekry wat die koning toekom. So is dit met ons en God. Die Vader het ons sonde in Jesus se rekening inbetaal, en sy perfekte …

Lees meer Die geseënde gevolge van ’n regte verhouding met God