Nominale Christenskap

Romeine 4:9-12 Nominale Christenskap beteken dat iemand ‘n Christen in naam is, maar dat sy of haar lewe nie anders is as die wereld s’n nie. Sulke mense beskou hulleself as Christene omdat hulle kerk toe gaan of êrens op ‘n kerk se lederol is. Maar as dit ons definisie van Christenskap is, is 75% van ons land se …

Lees meer Nominale Christenskap

Advertisements

Christelike optimisme

‘n Jong man het vir my gelag toe hy hoor ek is optimisties oor die eindtyd. Ek het vir hom gesê dat Jonathan Edwards optimisties was. Sy reaksie was: ‘Dit is omdat hy herlewing gesien het.’ Maar dit is waarskynlik andersom. Edwards het herlewing gesien, omdat hy optimisties was, daarvoor gebid het en dit verwag …

Lees meer Christelike optimisme

Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN

Romeine 3:27-31 Regverdigmaking deur die geloof is ‘n groot term. Hoe verduidelik jy dit vir ‘n 6-jarige? Toe John Piper se dogter 6 was het hy dit soos volg verduidelik. Iemand beroof ‘n bank. Die polisie vang twee verdagtes. Toe hulle in die hof verskyn, toe sê die publiek dat die eerste man nie skuldig …

Lees meer Drie besware teen Paulus se evangelie van GELOOF ALLEEN