‘n Toekoms vir Israel

Anti-semitisme verwys na ‘n haat vir die Jode.  Ps. 83:5 praat daarvan: “Hulle sê: Kom, laat ons hulle vernietig, dat hulle geen volk meer is nie, sodat aan die naam van Israel nie meer gedink word nie.”   Martin Luther is daarvan beskuldig.  In die begin van sy bediening was hy gaaf met die Jode, …

Lees meer ‘n Toekoms vir Israel

Advertisements

Sondaars in God se hof

Romeine 3:1-20 Kom asseblief saam met my hof toe.  Wat sien jy (dit is ’n kriminele saak)?  Daar is ’n beskuldigde wat aangekla word van ’n misdaad.  Daar is ’n aanklaer [Eng. prosecuting attorney] en ’n verdedigende advokaat [Eng. Defense attorney].  Laastens sien jy die magistraat of die regter. Die aanklaer begin: ‘Hier is die …

Lees meer Sondaars in God se hof

Selfgeregverdig, godsdienstig en verlore

Romeine 2:17-29 Toe ons verlede jaar in die Oos-Kaap was, toe ry ons deur Graaff-Reinet.  Ons het in die ou NG-Kerk ingegaan.  Ek het vir my kinders vertel dat baie van die Afrikaners wat in die verlede kerk toe gegaan het, ongered was.  Hulle was so selfgeregverdig, godsdienstig en verlore soos die Jode in Rom. …

Lees meer Selfgeregverdig, godsdienstig en verlore