Die beste troos in beproewing

Waaroor gaan die top-verkoper boeke in Christelike boekwinkels?  Nie oor God nie, maar oor hoe jý ‘n beter mens kan wees.  Martyn Lloyd-Jones het dit reg gehad: ‘Our thoughts revovle around ourselves.  We think we are the centre of the universe.  But we are not, my friends.’[1]   Jesaja se benadering om ons in beproewing …

Lees meer Die beste troos in beproewing

Advertisements

Die krag van gebed

In 2013 het ek in ‘n preek gesê dat beantwoorde God se bestaan bewys.  ‘n Ateïs het op die preek gereageer en gesê dat gebed nie beantwoord word nie.  ‘Die feit dat jý dit nog nie ervaar het nie, beteken nie dat dit nie gebeur nie,’ het ek teruggeskryf.   Ek en elke ander gelowige …

Lees meer Die krag van gebed