God se hulp in jou krisis

In die mid-1700's het Jonathan Edwards sy gemeente se verkeerde praktyke oor die nagmaal aangespreek.  Hy is van die gemeente afgesny.  'n Vriend van my het onlangs iets soortgelyk ervaar.  Dalk het so iets al met jou gebeur: jy doen wat jy dink reg is, en dan neem dinge ‘n wending vir die ergste?  Skielik …

Lees meer God se hulp in jou krisis

Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

In ‘n desperate poging om leiding te soek, het Cyril Ramaphosa en die land se top 6 regerings amptenare besluit om hulle voormalige leiers se grafte te besoek.  Die koerant artikel sê:  ‘Ramaphosa said the party’s officials did what Africans do in the face of misfortune.  “We go back to our ancestors to talk to …

Lees meer Cyril Ramaphosa, Egipte en die Messias

’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

Volgens John MacArthur is die kerk se grootste probleem dat ons nie die waarheid en vals lering van mekaar onderskei nie.  Soos CUM sal ons ‘n boek van Spurgeon op ons rakke hê, maar ook William P. Young se boek, The Shack.   Natuurlik moet ons nie sg. ‘heresy hunters’ wees wat ‘n duiwel agter …

Lees meer ’n Dringende brief om jou teen vals lering te beskerm

Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement

Ek het omtrent twaalf jaar gelede vir die eerste keer met hierdie dwaling te doen gekry.  Iemand het by ‘n Bybelstudie gesê dat haar vriendin van Yeshua praat, en dat dit blykbaar verkeerd is om Jesus te sê.  Drie jaar later het ek ‘n boek gelees wat hierdie lering verdedig.  Ek het egter nog steeds …

Lees meer Vrae en antwoorde oor die Hebrew Roots Movement