‘n Boodskap oor vermetelheid en dronkenskap

Tydens een aanddiens het ‘n dronk vrou aanhoudend die preek onderbreek.  ‘Amen!  Ja, is pastoor!  Amen!’ het sy gesê.  By drie ander geleenthede het mense wat vol van dwelms was my straat prediking geopponeer.  Een man het my gevloek, ‘n ander een met my sleggesê, en die ander een het uitgeroep dat ons nie van …

Lees meer ‘n Boodskap oor vermetelheid en dronkenskap

‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land

Drie weke gelede het ‘n graad 4 leerling van Mooifontein Primary School 28 leerlinge met vuil inspuiting naalde gesteek.  In dieselfde tyd is 13-jarige Louis de Jonge van Benoni deur kinders geboelie, en het hy gesterf.  In 2001 het die Waterkloof-vier (15 en 16-jarige seuns) ‘n hawelose man aangerand en vermoor.   My swaer en …

Lees meer ‘n Boodskap aan die kinders en jongmense van ons land