Vyf hulpmiddels teen Satan se versoeking

Ek was in my tweede jaar op Sem toe ek saam met ‘n ‘professionele’ man en ‘n ander student na mense se huis toe is, omdat hulle probleme met demone gehad het.  Die twee mans het olie op die deurkosyne gesmeer en ons het by elke kamer gebid.   Sowat 18 maande later het ‘n …

Lees meer Vyf hulpmiddels teen Satan se versoeking

Advertisements

Hoe versoek die duiwel jou?

Van Eden af het die duiwel se taktiek nie verander nie.  Hy is soos ‘n vrou wat net vyf disse kan maak, maar haar gaste beïndruk omdat sy elke keer ‘n ander sous oor gooi.  Ons is nie onbekend met Satan se planne nie (2Kor. 2:11).  Matt. 4:1-11[1] wys vir ons hoe die duiwel[2] vir …

Lees meer Hoe versoek die duiwel jou?