Die winter van God se oordeel

John Bunyan het gesê dat daar sekere plekke in die wêreld is waar die bome nie vrugte dra nie, omdat daar geen winter is nie.  Net so sien ons in Jes.17-19 hoe God die winter van sy oordeel oor die nasies gestuur het om hulle voor te berei vir die lente van sy seëninge.   …

Lees meer Die winter van God se oordeel

Advertisements

Die Nuwe Jerusalem

Ek het ‘n argitek ontmoet wat al meer as 50 kerke ontwerp het.  Hy het vir my verduidelik hoe die gebou veronderstel is om ‘n boodskap oor te dra.  Die lig wat by die boonste vensters inkom en op die kansel skyn, is simbolies van God se lig wat deur sy Woord na die gemeente …

Lees meer Die Nuwe Jerusalem