Optimisties oor die eindtyd

Ek het gister in ‘n artikel gelees dat ons gebede vir Suid-Afrika nie gaan help nie, omdat dinge volgens die Bybel slegter gaan word en nie beter nie. Maar is dit regtig Bybels om pessimisties te wees oor die eindtyd?   Wanneer ek hoofstukke soos Jes.2 lees, lyk dit vir my of ons eerder optimisties …

Lees meer Optimisties oor die eindtyd

Advertisements

Hoe moet ons vir Suid-Afrika bid?

Almal praat oor Saterdag 22 April 2017 se gebedsdag in Bloemfontein. Na my mening is die punt nie of jy teologies op dieselfde bladsy is as Angus Buchan nie, maar dat hierdie ‘n uitstekende geleentheid vir die evangelie is.   Ek glo dat elke Christen hierdie golf moet ry en vir die wêreld moet vertel …

Lees meer Hoe moet ons vir Suid-Afrika bid?