Die evangelie in ’n neutedop

  Paulus het ‘n paar boeke vol geskryf waarin hy die evangelie ontrafel het.  Die hele Romeine handel oor die teorie en praktyk van hierdie één onderwerp.  Ons moet egter nie net een aspek daarvan bestudeer nie, maar ook die geheelbeeld kry.  En dit gee Rm.1:17 vir ons.   God se geregtigheid Wat is die …

Lees meer Die evangelie in ’n neutedop

Advertisements

Wanneer God bid

Was jy al ooit in ‘n winkel of ‘n restaurant waar jy kon hoor waaroor die mense langs jou gepraat het? Om dit reg te kry moet jy uitblok wat om jou aangaan.  En so wil ek vra dat jy vir ‘n oomblik die dinge wat jou aandag kan aftrek, sal uitblok.   Kom saam …

Lees meer Wanneer God bid